Allegaartjie 2 – Program 192

Luister na vandag se Allegaartjie om meer uit te vind oor 'n projek wat die Psalms laat herleef.

Luister na vandag se Allegaartjie om meer uit te vind oor ‘n projek wat die Psalms laat herleef.

29 Oktober 2013

In hierdie Allegaartjie gesels ons oor obsessiewe-kompulsiewe gedrag by kinders, ons vertel jou meer van Projek Psalms en Lynette Beer verduidelik hoe jy jou kennis van die verskillende persoonlikheidstipes prakties toepas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae