Allegaartjie 2 – Program 193

Johannes Jordaan gee raad oor hoe die algemene uitdagings na aftrede te oorkom. Besoek www.myprimetime.co.za vir nog inligting oor sy boek.

Johannes Jordaan verduidelik hoe jy  die mees algemene uitdagings na aftrede kan oorkom. Besoek www.myprimetime.co.za vir nog inligting oor sy boek.

30 Oktober 2013

In hierdie Allegaartjie gesels Hettie Brittz oor kinders wat aandag soek en hoe om dit te hanteer. Johannes Jordaan verduidelik wat die grootste uitdagings is rondom aftrede en Jackie Grobler vertel ons dat die Voortrekkers ook maar soms moeilike mense was.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae