Allegaartjie 2 – Program 194

Die Race for Better Hearing fietsrygroep op hulle laaste skop op pad na Port Elizabeth. Esté Meyer Jansen het met ondermeer Crezane Bosch oor die  fietstoer. Foto: Race for Better Hearing Facebookblad

Die Race for Better Hearing fietsrygroep op hulle laaste skop op pad na Port Elizabeth. Esté Meyer Jansen het met ondermeer Crezane Bosch oor die fietstoer gesels. Foto: Race for Better Hearing Facebookblad

31 Oktober 2013

In vandag se program gesels ons vir oulaas oor Afrikaanse musiek, ons kuier by die storievertellers Nico Nel en Uys van der Hoven en vertel jou meer van ʼn fietstoer wat geld insamel vir kinders met ʼn gehoorverlies.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.