Allegaartjie 2 – Program 195

Burger Meyer gesels met Marno van der Merwe wat een van die hoofrolle vertolk in die nuwe Afrikaanse rolprent, Die Ballade van Robbie de Wee. Foto: Numetro

Burger Meyer gesels met Marno van der Merwe wat een van die hoofrolle vertolk in die nuwe Afrikaanse rolprent, Die Ballade van Robbie de Wee. Foto: Numetro

1 November 2013

In hierdie Allegaartjie verduidelik Jannie Pelser waarom huwelike nie meer jongmense se eerste keuse is nie, en hoe dit herstel kan word, en Burger Meyer gesels met Marno van der Merwe, wat een van die hoofrolle vertolk in die Afrikaanse rolprent, Die Ballade van Robbie de Wee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae