Allegaartjie 2 – Program 196

Ons gesels met nuwe Afrikaanse musiektalent. Juanray praat oor sy debuutalbum.

Ons gesels met nuwe Afrikaanse musiektalent. Juanray praat oor sy debuutalbum.

4 November 2013

In hierdie Allegaartjie bespreek ons patologie in Bobaasberoepe, Alma Skool verduidelik hoe hulle ʼn balans vind tussen terapie en kindwees en ons kuier by die opkomende musiekster, Juanray.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae