Allegaartjie 2 – Program 197

As jy die see mis kan jy jou verlange besweer met 'n kuiertjie by die nuwe De Vette Mossel restaurant in Parys. Foto: De Vette Mossel Parys se Facebookblad.

As jy die see mis kan jy jou verlange besweer met ‘n kuiertjie by die nuwe De Vette Mossel restaurant in Parys. Foto: De Vette Mossel Parys se Facebookblad.

5 November 2013

In vandag se Allegaartjie bespreek ons die ontkenning en skaamfaktor van obsessiewe-kompulsiewe gedrag, Karin Visser vertel ons meer van die Weskus-ervaring by die De Vette Mossel restaurant in Parys en Lynette Beer gesels verder oor die sterk en swakpunte van elke persoonlikheidstipe.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae