Allegaartjie 2 – Program 198

Annelise de Jager praat oor die nuwe opleidingsprogram vir welsynsorganisasies wat sy tans aanbied.

Annelise de Jager praat oor die nuwe opleidingsprogram vir welsynsorganisasies wat sy tans aanbied.

6 November 2013

In hierdie Allegaartjie bespreek Hettie Brittz kuikenkonflik onder kinders, ons gesels met Annelise de Jager oor die nuwe opleidingsprogram wat sy vir welsynsorganisasies aanbied en Jackie Grobler deel vir oulaas ʼn feit of twee uit die trekleier, Louis Treghardt, se dagboek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae