Podcast: Play in new window
7 November 2013
In hierdie Donderdag-aflewering van Allegaartjie gesels Francois van Coke van die groep, Van Coke Cartel, oor die Movember-veldtog, ons kuier ook weer by die storievertellers Nico Nel en Uys van der Hoven en Gerhard Steyn vertel ons van die Saamstaan vir ʼn Beter Suid-Afrika inisiatief .