Allegaartjie 2 – Program 20

Hierdie Vrydag begin ‘n splinternuwe reeks in Allegaartjie: Theresa Papenfus en Hans du Plessis gesels oor die Afrikaanse boeke wat op jou lees-lys moet wees.

In vandag se Allegaartjie gesels Inge Strydom met die aktrise, Donnalee Roberts, in Vernames Verklap. Ons begin ʼn reeks praatjies wat handel oor die Afrikaanse boek wat jy op jou lees-lys kan sit en Burger Meyer gesels met Margit Meyer-Rodenbeck oor Dowwe Dolla en goeie teater.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae