Allegaartjie 2 – Program 200

Edrien Erasmus en Francois van Rensburg vertel ons meer van die nuwe Afrikaanse produksie, Die Geselskap.

Edrien Erasmus en Francois van Rensburg vertel ons meer van die nuwe Afrikaanse produksie, Die Geselskap.

8 November 2013

In vandag se Allegaartjie gesels Jannie Pelser verder oor die huwelik, Karin Venter vertel ons meer van Helpende Hand se entrepreneurskap-kompetisie vir skoliere en ons gesels met Edrien Erasmus en Francois van Rensburg van die kuierkonsert, Die Geseskap.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae