Allegaartjie 2 – Program 203

Sharoney is 'n blink, nuwe musiekster op die Afrikaanse musiekbedryf se horison. Sy kuier vandag in die Allegaartjie-ateljee.

Sharoney is ‘n blink, nuwe musiekster op die Afrikaanse musiekbedryf se horison. Sy kuier vandag in die Allegaartjie-ateljee.

13 November 2013

In hierdie Allegaartjie fokus ons weer op kinders se wangedrag – Hettie Brittz praat oor seksuele wangedrag by kinders. Ons bring ook vir jou die tweede deel van ons onderhoud met Janie du Plessis en Handré Hanekom wat gesels oor Can.cervive en ons kuier by die sangeres, Sharoney.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae