Allegaartjie 2 – Program 204

Charlize Berg kuier in die ateljee. Sy praat oor haar nuwe album en haar onlangse besoek aan Amerika.

Charlize Berg kuier in die ateljee. Sy praat oor haar nuwe album en haar onlangse besoek aan Amerika.

14 November 2013

In hierdie Donderdag-aflewering van Allegaartjie gesels ons weer met die storievertellers, Nico Nel en Uys van der Hoven, ons vertel jou alles van ʼn tuisskool ekspo wat binnekort afskop en kuier by Charlize Berg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae