Allegaartjie 2 – Program 205

Esté Meyer Jansen gesels met Andriette Norman oor haar nuutste album, Wat rym met liefde. Foto: www.musicians.co.za

Esté Meyer Jansen gesels met Andriette Norman oor haar nuutste album, Wat rym met liefde. Foto: www.musicians.co.za

15 November 2013

In vandag se program praat Jannie Pelser weer oor die huwelik, Zelda le Grange vertel ons meer van ʼn pretdraf wat geld insamel vir kinders en vroue wat slagoffers is van gesinsgeweld en ons gesels met Andriette Norman oor haar nuwe album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae