Allegaartjie 2 – Program 206

Johan Maree van FNB se kredietkaart-afdeling verduidelik hoe jy te werk moet gaan met dié kaart die feesseisoen. Foto: clickx.be

Johan Maree van FNB se kredietkaart-afdeling verduidelik hoe jy te werk moet gaan met dié kaart die feesseisoen. Foto: clickx.be

18 November 2013

In hierdie Maandag-aflewering van Allegaartjie gesels ons met ʼn oudioloog in Bobaasberoepe, ons hoor hoe vrywilligers kan help by Alma Skool en ons gesels oor die suksesvolle bestuur van jou kredietkaarte tydens die feesseisoen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae