Allegaartjie 2 – Program 207

Oscar en Jazmine van Joy Educational Dogs het in die ateljee kom kuier, en die personeel beïndruk met hulle sjarmante en intelligente geaardhede.

Oscar en Jazmine van Joy Educational Dogs het in die ateljee kom kuier, en die personeel beïndruk met hulle sjarmante en intelligente geaardhede.

19 November 2013

In vandag se Allegaartjie vind ons meer uit oor die behandeling van obsessiewe-kompulsiewe gedrag, ons kuier by die eienaar van twee baie besonderse Ou Engelse Skaaphonde en Lynette Beer verduidelik hoe vrees die verskillende persoonlikheidstipes dryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae