Allegaartjie 2 – Program 208

Oom Karoolus en Lente kom gesels oor hulle eerste vollengte rolprent. Foto: www.lente.co.za

Oom Karoolus en Lente kom gesels oor hulle eerste vollengte rolprent. Foto: www.lente.co.za

20 November 2013

In hierdie Allegaartjie bespreek Hettie Brittz kinders met afwykende gedrag, ons vind uit hoekom mediasie ʼn alternatief tot litigasie is en Oom Karoolus en Lente vertel ons alles van hulle nuwe rolprent.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae