Allegaartjie 2 – Program 209

Leon Ferreira getuig oor die pad wat God met hom gestap het tydens die vervaardiging van sy nuutste album, Asemrowend.

Leon Ferreira getuig oor die pad wat God met hom gestap het tydens die vervaardiging van sy nuutste album, Asemrowend.

21 November 2013

In vandag se program gesels ons vir oulaas met die storievertellers, Nico Nel en Uys van der Hoven en ons bring vir jou die eerste aflewering van ons gesprek met die gospelsanger, Leon Ferreira.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae