Allegaartjie 2 – Program 21

Helena Hettema kuier in die Allegaartjie-ateljee en sy gesels oor haar nuwe album.

In hierdie Maandag-aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter in Bobaas beroepe met die voormalige politieke joernalis, Sya van der Walt. Ons kuier ook by die sangeres Helena Hettema en die sanger, Elke Jan Rhaap.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.