Allegaartjie 2 – Program 210

Heinz Winckler verduidelik wat die inspirasie agter sy nuutste album, Jy's bonatuurlik, was.

Heinz Winckler verduidelik wat die inspirasie agter sy nuutste album, Jy’s bonatuurlik, was.

22 November 2013

In hierdie Vrydag-aflewering van Allegaartjie gesels ons vir oulaas met Jannie Pelser oor die huwelik en kuier by die sanger, Heinz Winckler.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae