Allegaartjie 2 – Program 211

Annelize Brits gesels oor die volgende paar weke met twee terapeute oor leerhindernisse in Allegaartjie se fokus op kinders met gestremdhede. Foto: nspt4kids.com

Annelize Brits gesels oor die volgende paar weke met twee terapeute oor leerhindernisse in Allegaartjie se fokus op kinders met gestremdhede. Foto: nspt4kids.com

25 November 2013

In vandag se Allegaartjie fokus ons op rekreasiekunde in Bobaasberoepe, ons gesels met ʼn twee terapeute oor leergestremdheid en Johan Maree van FNB gee nog raad oor kredietkaarte en skuld.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae