Allegaartjie 2 – Program 212

Tekno Dog is een van die speelgoed wat kinders van die ouderdom van 4 tot 44 opgewonde sal maak.

Tekno Dog is een van die speelgoed wat kinders van die ouderdom van 4 tot 44 opgewonde sal maak.

26 November 2013

In hierdie Allegaartjie gesels ons verder oor die behandeling van obsessiewe-kompulsiewe versteuring, Esté Meyer Jansen het gaan uitvind wat is die nuutste speelgoed vir Kersfees en Lynette Beer verduidelik hoe die negatiewe eienskappe van elke persoonlikheidstipe kan verander sodra daar ʼn positiewe verandering in hulle gesindheid is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae