Allegaartjie 2 – Program 214

Leon Ferreira getuig oor die pad wat God met hom gestap het tydens die vervaardiging van sy nuutste album, Asemrowend.

Leon Ferreira getuig oor die pad wat God met hom gestap het tydens die vervaardiging van sy nuutste album, Asemrowend.

28 November 2013

In hierdie Allegaartjie bring ons vir jou die tweede deel van ons gesprek met Leon Ferreira, wat getuig oor hoe God hom ondersteun het tydens die vervaardiging van sy nuwe album, Asemrowend, en Esmarie Prinsloo vind meer uit oor die Bottels van Hoop-projek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae