Allegaartjie 2 – Program 215

Die skrywer van die jeugroman Gerook, Eldridge Jason, praat met Esté Meyer Jansen oor tik-verslawing, die Weskus en tieners. Foto: lapa.bookslive.co.za

Die skrywer van die jeugroman Gerook, Eldridge Jason, praat met Esté Meyer Jansen oor tik-verslawing, die Weskus en tieners. Foto: lapa.bookslive.co.za

29 November 2013

In hierdie Allegaartjie gesels ons met die skrywer, Eldridge Jason, oor sy debuut jeugroman Gerook en ons kuier by die manne van CH2 wat ons meer vertel van hulle nuutste album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae