Allegaartjie 2 – Program 216

Karin Venter gesels met 'n wynproe-aanbieder in Bobaasberoepe.

Karin Venter gesels met ‘n wynproe-aanbieder in Bobaasberoepe.

Maandag 2 Desember

In hierdie Maandag se Allegaartjie gesels ons met ʼn wynproe-aanbieder in Bobaasberoepe, Annelize Brits bekyk die rol van arbeidsterapie in leergestremdheid en Telgie Brink van Media Works praat oor opleiding wat handel oor persoonlike finansies vir werknemers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae