Allegaartjie 2 – Program 217

Lynette Beer, 'n motiveringspreker en verhoudingsterapeut van Seeds of Inspiration, vertel ons van die verskillende persoonlikheidstipes se uitdagings in die huwelik. Foto: seedsofinspiration.co.za

Lynette Beer, ‘n motiveringspreker en verhoudingsterapeut van Seeds of Inspiration, vertel ons van die verskillende persoonlikheidstipes se uitdagings in die huwelik. Foto: seedsofinspiration.co.za

Dinsdag 3 Desember

In hierdie Allegaartjie gesels die kliniese sielkundige, Suzette Heath, oor die verskillende gesigte van obsessiewe-kompulsiewe gedrag, ons praat weer rugby met Simon Riekert en Lynette Beer verduidelik hoe die geel en rooi persoonlikheidstipes saamwerk in die huwelik.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae