Allegaartjie 2 – Program 218

Hendrico Ackerman (5) en  Simeon Hamman saam met die span musikante wat 'n bydrae gemaak het op Simeon se Kersliedjie wat geld insamel vir Hendrico se koglea-inplanting.

Hendrico Ackerman (5) en Simeon Hamman saam met die span musikante wat ‘n bydrae gemaak het op Simeon se Kersliedjie. Die liedjie, Dis Kersfees vir my, word tans op iTunes verkoop om geld in te samel vir Hendrico se koglea-inplanting.

Woensdag 4 Desember 2013

In vandag se Allegaartjie gesels ons met Kurt Darren, ons vind meer uit oor die nuwe Afrikaanse rolprent, As jy Sing, en Simeon Hamman vertel ons van ʼn projek wat help om geld in te samel vir ʼn 5-jarige se koglea-inplanting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae