Allegaartjie 2 – Program 219

Die Dive 4 Life projek by Jakaranda-kinderhuis het meer as vyftig kinders die geleentheid gegee om te leer duik. Foto: learn2dive.net

Die Dive4Life-projek by Jakaranda-kinderhuis het meer as vyftig kinders die geleentheid gegee om te leer duik. Foto: learn2dive.net

Donderdag 5 Desember 2013

In hierdie Allegaartjie begin ons ʼn nuwe gesprekreeks waar ons gesels met Annatjie van Zyl oor die Tall Trees opleidingsprogram en Esmarie Prinsloo doen verslag oor die Jakaranda-kinderhuis se Dive4Life-projek, wat kinders blootstelling gee aan die duikindustrie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae