Allegaartjie 2 – Program 22

Allegaartjie-joernalis, Esté Meyer Jansen, gesels met die geheimsinnige Elvis se Seun.

In hierdie Dinsdag se Allegaartjie gesels ons oor beserings aan diens in ‘Jou regte in die werkplek’. Ons begin ʼn nuwe reeks oor breinkrag – Susan Hepple verduidelik hoe die brein en sintuie saamwerk. Ons gesels ook met die geheimsinnige sanger van Elvis se Seun.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae