Allegaartjie 2 – Program 220

Simon Rademan gee raad oor mode en styl in sy nuwe boek, The Style Bible. Burger Meyer het met hom hieroor gesels. Foto: randomstruik.co.za

Simon Rademan gee raad oor mode en styl in sy nuwe boek, The Style Bible. Burger Meyer het met hom hieroor gesels. Foto: randomstruik.co.za

Vrydag 6 Desember 2013

In hierdie Vrydag-aflewering van Allegaartjie kuier ons by die modekenner, Simon Rademan, en vra hom uit oor sy boek en ons gesels met die mezzo-sopraan, Vera-Marie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae