Allegaartjie 2 – Program 221

Vind meer uit oor die rol van spraakterapie by kinders met 'n leergestremdheid. Foto: nspt4kids.com

Annelize Brits vind meer uit oor die rol van spraakterapie by kinders met ‘n leergestremdheid. Foto: nspt4kids.com

Maandag 9 Desember 2013

In hierdie program gesels Karin Venter met ʼn sjef wat spesialiseer in soetgebak in Bobaasberoepe, Annelize Brits vind meer uit oor die rol van ʼn spraakterapeut by kinders met leergestremdhede en Telgie Brink van Media Works gesels verder oor opleiding in persoonlike finansies.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae