Allegaartjie 2 – Program 222

Lynette gesels vir oulaas oor die blou en groen persoonlikhede se uitdagings in die huwelik. Foto: seedsofinspiration.co.za

Lynette gesels vir oulaas oor die blou en groen persoonlikhede se uitdagings in die huwelik. Foto: seedsofinspiration.co.za

Dinsdag 10 Desember 2013

In vandag se Allegaartjie word die verskillende vorme van obsessiewe-kompulsiewe gedrag verder bespreek, Simon Riekert van Pale Toe fokus op sewes-rugby en ons gesels vir oulaas met Lynette Beer oor die verskillende persoonlikheidstipes se unieke uitdagings in die huwelik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae