Allegaartjie 2 – Program 223

Esté Meyer gesels met André Venter en Christopher Lee Viljoen oor Romanz se nuwe album.

Esté Meyer gesels met André Venter en Christopher Lee Viljoen oor Romanz se nuwe album.

Woensdag 11 Desember 2013

In hierdie Allegaartjie vertel ons jou meer van die TV-persoonlikheid, Pierre de Villiers, se nuwe selfhelp-boek, ons gesels ook met die ontwikkelaars van nog ʼn nuwe Afrikaanse kinderboek app en kuier by die manne van Romanz.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae