Allegaartjie 2 – Program 224

Moenie die komediestuk, Verskrikkelik Snaaks, misloop nie, dis die ideale manier om jou Desember-vakansie af te skop.

Moenie die komediestuk, Verskrikkelik Snaaks, misloop nie, dis die ideale manier om jou Desember-vakansie af te skop.

Donderdag 12 Desember 2013

In ons Donderdag-aflewering van Allegaartjie gesels ons weer met Annatjie van Zyl van die Tall Trees opleidingsprogram, ons vind uit wat gebeur by die Voortrekkermonument op die 16e Desember en vertel jou meer van die komedie Verskrikkelik Snaaks.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.