Allegaartjie 2 – Program 225

Lizelle de Klerk en Elton Landrew in 'n toneel uit Stuur Groete aan Mannetjies Roux. Foto: Stuur Groete aan Mannetjies Roux Facebook-blad.

Lizelle de Klerk en Elton Landrew in ‘n toneel uit Stuur Groete aan Mannetjies Roux. Foto: Stuur Groete aan Mannetjies Roux Facebook-blad.

Vrydag 13 Desember 2013

In hierdie Vrydag se Allegaartjie kuier ons verder saam met die ontwerper en modekenner, Simon Rademan, en Burger Meyer het ʼn verslag saamgestel oor die nuwe Afrikaanse rolprent, Stuur Groete aan Mannetjies Roux, wat vandag in rolprentteaters draai.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Geen kommentaar

Jan Haywood ·

Hallo julle. Kan mens nog na die radio dramas luister of dalk selfs aflaai? Die vorige twee radio dramas was puik – is die tyd nie ryp vir die volgende een nie? Ek sal graag weer daarna wou luister – heruitsendings??

Hoor graag van julle.

Jan Haywood
Sel 0827851844

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.