Allegaartjie 2 – Program 226

Giep van Zyl gesels met Esté Meyer oor Maroela Media en Ludwig Roses' se Kinders van die Wind roos.

Giep van Zyl gesels met Esté Meyer oor Maroela Media en Ludwig Roses’ se Kinders van die Wind roos.

Maandag 16 Desember 2013

In vandag se Allegaartjie gesels ons met ʼn akademiese bestuurder by ʼn hotelskool in Bobaasberoepe, Annelize Brits kry vir oulaas raad vir ouers wat kinders het met ʼn leergestremdheid en ons vertel jou meer van die Kinders van die Wind roos.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae