Allegaartjie 2 – Program 227

Phillip Moolman het in die Allegaartjie-ateljee kom kuier en meer vertel oor Die Blou Hond teater se nuwe tuiste in die hoofstad. Foto: Die Blou Hond se Facebook-blad.

Phillip Moolman het in die Allegaartjie-ateljee kom kuier en meer vertel oor Die Blou Hond teater se nuwe tuiste in die hoofstad. Foto: Die Blou Hond se Facebook-blad.

Dinsdag 17 Desember 2013

In hierdie Dinsdag se Allegaartjie vertel Hougaard Winterbach van sy persoonlike ervaring met obsessiewe-kompulsiewe versteuring, Simon Riekert gesels met ons oor wat jy kan verwag van Pale Toe in 2014 en ons vertel jou meer van die Blou Hond restaurant en teater, wat onlangs in Pretoria geopen het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae