Allegaartjie 2 – Program 228

Anna-Mart van der Merwe  vertel wat haar gunsteling herinnering rondom Kersfees is.

Anna-Mart van der Merwe vertel wat haar gunsteling herinnering rondom Kersfees is.

Woensdag 18 Desember 2013

In hierdie Allegaartjie doen Esmarie Prinsloo verslag oor AfriForum Jeug se Groen Emmers-projek, ons gesels met Janie du Plessis wat aangestel is as die hoof van People Living with Cancer en vind by ʼn paar bekendes uit hoe hulle vanjaar Kersfees gaan vier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae