Allegaartjie 2 – Program 229

Tim Theron, een van die akteurs in die rolprent Klein Karoo, vertel wat is sy gunsteling Kersmaaltyd. Foto: kleinkaroofilm.co.za

Tim Theron, een van die akteurs in die rolprent Klein Karoo, vertel wat is sy gunsteling Kersmaaltyd. Foto: kleinkaroofilm.co.za

Donderdag 19 Desember 2013

In hierdie voorlaaste aflewering van die tweede seisoen van Allegaartjie vertel Annatjie van Zyl van Tall Trees hoe hulle leierskap sien, Sallas de Jager verduidelik hoe sukses in die Afrikaanse rolprentbedryf gemeet moet word en ons vra nog twee bekendes uit oor hulle gunsteling Kersmaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae