Allegaartjie 2 – Program 23

Melt Sieberhagen gesels oor komedie in vandag se Allegaartjie. Foto: kknk.co.za

In vandag se Allegaartjie verduidelik Hettie Brittz hoe jy jou kind kan motiveer as hy of sy ʼn palmboom-persoonlikheid het. Ons skop af met ʼn die eerste aflewering van ʼn reeks praatjies wat handel oor Alzheimer se siekte en Dementia en ons kuier ook by die komediant, Melt Sieberhagen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae