Allegaartjie 2 – Program 230

Die Jakaranda-kinderhuis se Liggiefees is lushof vir die oog, Esmarie Prinsloo vertel ons meer. Foto: jakarandaliggiefees.co.za

Die Jakaranda-kinderhuis se Liggiefees is lushof vir die oog, Esmarie Prinsloo vertel ons meer. Foto: jakarandaliggiefees.co.za

Vrydag 20 Desember 2013

In die laaste aflewering van ons 2013 seisoen van Allegaartjie gesels ons met Simon Rademan en Alette & Heinz Winckler oor hulle planne vir Kersfees, Esmarie Prinsloo vind uit wat gebeur vanjaar by die Jakaranda-kinderhuis se Liggiefees en ons praat met Johan C Venter oor sy liedjie, Daarom vier ons Kersfees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae