Allegaartjie 2 – Program 24

Helen Ueckermann verduidelik waarom plesiervaarte die ideale gesinsvakansie is. Foto: destination360.com

In hierdie Donderdag se Allegaartjie gesels Cilleste in Proe Pretville met Hendri Warricker van Lapa-uitgewers oor die resepteboek. Helen Ueckermann verduidelik waarom sy reken plesierbootvaarte is die ideale gesinsvakansie en ons kuier by Doktor Estelle Zeeman.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae