Allegaartjie 2 – Program 25

Eduan van Jaarsveldt speel Fanie en Richard van der Westhuizen is sy oom, Kobus in die rolprent, Fanie Fourie’s Lebola. Foto: faniefouriemovie.com

In vandag se Allegaartjie vra Inge Strydom vir Steve Hofmeyr om ʼn paar geheime te verklap. Hans du Plessis en Theresa Papenfus bespreek Sonja Loots se boek, Sirkusboere en Burger Meyer het ʼn verslag saamgestel oor die rolprent, Fanie Fourie’s Lebola, wat gehore plaaslike en internasionaal met skerp humor oorrompel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae