Allegaartjie 2 – Program 26

The Black Cat Bones is vanjaar vir die eerste keer by die RAM-fees te sien.

In hierdie Maandag se aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter van Bobaas beroepe met die omroeper Flip Loots. Lochner de Kock gee tong-in-die-kies raad oor wat Suid-Afrikaners te doen staan met die vreemde vleisprodukte wat tans op die mark is. Die groep, The Black Cat Bones, vertel ons meer oor die Real Alternatiewe Musiekfees wat die week oor die land spoel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae