Allegaartjie 2 – Program 28

Die sangeres, Halrika Breytenbach, gesels oor haar debuut gospel-album.

In vandag se Allegaartjie gesels Hettie Brittz oor die kinders wat ʼn kombinasie van twee of meer persoonlikheidsprofiele het. Denise Fredericks gee ʼn paar wenke oor watter stappe jy moet neem as ʼn geliefde met ʼn vorm van Dementia gediagnoseer word en ons gesels met die gospel-sangeres, Halrika Breytenbach.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Geen kommentaar

Anita Steyn ·

Dankie baie dankie vir almal wat dit vir my ook moontlik gmaak het,om hierna te kon luister deur dit te kon aflaai!Het baie gsukkel maar,dit was die moeite werd,ek voel skatryk,dankie Riekies weet die Here sal jou seën,jy bly pragtig hoor!Lief jou!XXX

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.