Podcast: Play in new window

In hierdie insetsel van Cilleste van der Walt se gesprekreeks oor die Proe Pretville resepteboek gesels sy met Eugene Jensen.
In hierdie Donderdag aflewering van Allegaartjie gesels Cilleste van der Walt met Eugene Jensen oor sy karakter in Pretville en sy gunsteling resep uit die resepteboek. Vryskut-reisskrywer, Helen Ueckermann, verduidelik waarom dit so belangrik is om ʼn bietjie navorsing te doen oor jou vakansiebestemmings en ons gesels met die gholf-avonturier, Heinrich du Preez, oor sy nuwe rekordpoging.