Allegaartjie 2 – Program 30

Jennifer Zamudio gesels met Allegaartjie se Burger Meyer oor haar nuwe album en haar loopbaan in die musiekbedryf.

In vandag se Allegaartjie vra Inge Strydom vir Helena Hettema om ʼn geheim of twee oor haarself te verklap. Professor Hans du Plessis bespreek Jochem van Bruggen se boeke en Jennifer Zamudio kuier in die Allegaartjie-ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae