Allegaartjie 2 – Program 31

Zandre vertel ons meer oor haar album, Alice in Nashville, wat genomineer is vir ‘n Ghoema-toekenning.

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn klere-aankoper in Bobaas beroepe. Burger Meyer doen verslag oor ʼn splinternuwe toep vir ʼn Afrikaanse kinderboek en die country-sangeres Zandre gesels oor haar musiek en haar Ghoema-nominasie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae