Allegaartjie 2 – Program 32

Susan Hepple gesels in Breinkrag oor die belangrikheid van humor. Foto: reactionface.info

In hierdie aflewering van Allegaartjie bespreek ons oortyd in ‘Jou regte in die werkplek’. Susan Hepple verduidelik waarom humor so belangrik is vir die brein en Burger Meyer gesels met twee studente van die Universiteit van die Vrystaat, wat onlangs getoer het saam met die Wêreld Orkes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae