Allegaartjie 2 – Program 33

Shannon Hope en Dividable Grand toer die land in Maart. Lindie van Blerk (regs), die tromspeler van die groep, het met ons gesels oor hulle musiekstyl.

In vandag se Allegaartjie bespreek Hettie Brittz die verskillende gesagstyle van ouers in Immergroen Ouerskap. Denise Fredericks gesels met ʼn vrou wat met Vaskulêre-demensie gediagnoseer is en die lede van Dividable Grand kuier in die Allegaartjie-ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae