Allegaartjie 2 – Program 35

Robbie Wessels vertel vir Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, van sy nuwe rolprent.

Robbie Wessels vertel vir Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, van sy nuwe rolprent.

In vandag se Allegaartjie vra Inge Strydom vir Angelique Pretorius om ʼn paar geheime oor haarself te verklap in Vernames Verklap. Hans du Plessis en Theresa Papenfus bespreek die boek, Fees van die Ongenooides, en Robbie Wessels gesels oor sy nuwe rolprent.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae